Hoekom So Podcast – Jy kan hierdie episode middeljarige moangatte noem

Paul was nie lus vir pod nie toe laat hy Challa en Jakkals die praatwerk doen. Raak toe perongeluk show met twee “ou omies” wat moan oor shit.

Dis ‘n wonder Challa het nie gemoan oor Bacchus Nel – Oppieplaas nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *