Hoekom So Podcast – So gepraat van gesplete hoef…

Prince Adam se bob, die goose wat haar skaamte ge-WhatsUpp het, perlemoen eet en Jakkals se pap wiel. Daar is ook movies wat mens verras, in die ry staan by banktellers en #VraeVirJakkals tussendeur.

Challa se song is ‘n surprize. Nie noodwendig ‘n lekker surprise nie. Amper soos surprise kak in jou broek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *