Hoekom So Podcast – MSG Ore

Jakkals se werknemer, Simon, is toegesluit omdat hy ‘n knipmes by hom gehad het en Challa het net voor die podcast boewe weggejaag voor sy buurman se huis. Paul wonder oor die verskil tussen iets weet en iets glo en noem dan ‘n paar interessante feite om Jakkals se opinie te hoor. Dan gee Jakkals ons ‘n update oor sy varkboerdery en Challa gee ons ‘n un-update oor sy band.

Challa se double deal vir die week is Tool – Lateralus en Muse – Hysteria [Live From Wembley Stadium]

Leave a Reply

Your e-mail address will not be published. Required fields are marked *