Hoekom So Podcast – Doom Prophet

Jakkals het die vuur gepak en die ouens dink terug oor Doc Martin’s, patchy leerbadjies en rowwe parties by Springfields se treintrokke. Paul gesels bietjie oor Stix wat nie meer kan bekostig om die ¬†Gevaaalik. Comedy Podcast te maak nie en daarna tel hulle af na die Sot van die Week. Na #VraeVirJakkals vertel Paul van ‘n noue ontkoming wat hy met sy bakkie gehad het die naweek.

Song van die week is Metallica: Moth Into Flame

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *